Van Agt III-kabinet

Die Van Agt III-kabinet

Die Van Agt III-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het in 1982, het uit lede van die CDA en D66 bestaan.

Die Eerste Minister en minister van Algemene en Buitelandse Sake was Dries van Agt van die CDA-party gewees.

Die vise-premier was Jan Terlouw (ook minister van Ekonomiese Sake) van die D66-party gewees.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search